toplogo4.jpg

Reeksnaam: Reeks 240x4

Die model is spesifiek ontwerp vir liturgiese gebruik.

Gesange en liedere word in 'n databasis op die hardeskyf gestoor van waar dit onmiddellik beskikbaar is sodra dit geaktiveer word. 'n boodskapfasiliteit is beskikbaar waarvolgens boodskappe of tekste deur middel van die sleutelbord ingetik kan word of vooraf ingetikte boodskappe of kennisgewings kan opgeroep word.

Spesiale ontwerpte windows sagteware ingesluit.

Spesifikasies
* Dimmer beheer vir dag/aand gebruik
* Letter grootte: 70mm
* Leesbare afstand: 35m
* Leesbare hoek: 120 grade
* Bedryfsstelsel: Windows 95/98/NT/2000
* Rekenaar spes:PI met 64Mb Ram, 1Gig HDU
* Bord grootte: 2500mm x 500mm
* Krag verbruik: 220v /550va